Wanneer ons dink aan baddens dink ons aan iets klein. Die baddens waarvan ons lees in die Bybel is soos groot sewmbaddens. Hier het die engel die water geroer toe Jesus die verlamde man genees het. Net 'n deel van die bad is oopgegrawe, dit was egter nie net 'n bad nie, maar 'n hele kompleks waar mense bymekaar gekom het.
Saturday, September 12, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment