Hierdie is die kloof waar Dawid en sy manskappe geskuil het. Ons het in dieselfde poele geswem waarin hy en sy manskappe afgekoel het. Die ervaring het vir ons die lewe van Dawid 'n werklikheid gemaak en ek sal nooit weer daardie gedeelte in die bybel lees sonder om die sand tussen my tone te "voel" nie...
Hierbo is ribbokke, 'n mens kan jou oë nie glo as jy sien hoe hulle volspoed op die rotslyste hardloop nie. Hulle is so groot soos die duikertjies in SA.
No comments:
Post a Comment