Tuesday, September 8, 2009


Ons het Dinsdagoggend, 03h00 op Tel Aviv aangekom - lekker vaak en kapoet gesit! 'n Driekwartier later het ons uiteindelik in Jerusalem aangekom, waar ons eers koffie en beskuit saam met die res van die toerspan geeet het en daarna 'n klein bietjie gaan slaap. Bietjie later het ons gaan rondkyk. Hier bo is die uitsig van ons balkon af - reg in die hartjie van Jerusalem!

No comments:

Post a Comment