Wednesday, September 16, 2009

Sirië

Hier kyk ons oor die grens in die noorde na Sirië. Ons was behoorlik tussen die mynvelde waar landmyne uitgehaal was sodat paaie gemaak kan word.

No comments:

Post a Comment