Aan die regterkant van die foto is die deel van die bad wat al oopgegrawe was, die tonnel in die vorige foto loop uit in die bad. Die bad is omtrent so groot soos 'n olimpiese swembad. Dit was hier waar die blinde man in wie se oë Jesus die modder gesmeer het sy oë moes gaan was.
Wednesday, September 9, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment