Wednesday, September 9, 2009

Die woestyn

Aan die kant van Jerusalem loop die reën-lyn. Die reen val net tot hier. In die laaste sestig jaar het die rigering oor die sestig miljoen bome geplant in 'n poging om die reen-areas te vergroot.

No comments:

Post a Comment