Die Jode sit klippe op die grafte in plaas van blomme. Dit kom van die tyd waar hulle deur die Jordaan getrek het en klippe daar opgerig het. Dit is 'n teken dat die persoon sy beloofte land binne gegaan het. Die Jode het die manier om alles wat hulle doen uit die skrif te verantwoord. Dit is waar dat hulle nog vanuit die wet leef, maar daar is nog steeds baie profetiese rigtingwysers in die skrifte gegee. Jesus self het geleef om die detail van die OT te vervul. Ons moet net begryp dat ALLES in die OT wys na Jesus en Sy verlossingswerk.
Wednesday, September 9, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment