Wednesday, September 9, 2009

Die graf van Absalom


Absalom wat gesterf het tydens een van die donkerste tye van koning Dawid se lewe dood is, is net buite die stad van Dawid begrawe in die Kedron valei. Die graf staan vandag nog daar. Wanneer ons die geskiedenis so tasbaar sien word dit wat ons glo skielik skokkend werklik.

No comments:

Post a Comment