Wednesday, September 9, 2009

Die Tronk waar Jesus gegesel was


Hierdie tronk was onder die huis van Kajavas die Hoëpriester. Op die boonste foto is die gate waar die mense in die tronk ingegooi was, hulle val dan in 'n diep gat af en land onder in die donkerte. (Die trap op die agtergrond was later gebou vir besoekers) Dit was spesiaal om daar te sit en net te ervaar waardeur Jesus daardie aand gegaan het. Onder is die gate in die tronk in die klip waar die Hande van mense vasgemaak was wanneer hulle gegesel was.

No comments:

Post a Comment