Friday, September 11, 2009

Die Tuingraf



















Vandag was ons by die tuingraf. Daar bestaan 'n sterk moontlikheid dat Jesus in hierdie graf begrawe was tot Sy opstanding. Voor die graf kan die sloot gesien word waarin die klip wat die graf verseel het gerol het. (Kyk eerste foto). Die fokus is egter nie die graf nie, maar die feit dat dit leeg was... Rondom die graf is 'n pragtige tuin.


No comments:

Post a Comment