Friday, September 11, 2009

Brood




In die Arabierse deel van Jerusalem is dit hoe brood verkoop word. Oral op die sypaadjies lê hope brood te koop. Die brode lyk soos bun's in SA. Dit lyk baie lekker en blyk stapelvoedsel te wees in die dele.

No comments:

Post a Comment