Soldate reguleer die voetganger verkeer by die grens tussen die Moslem en Joodse gedeelte met masjiengewere. Ek was verbaas om te sien hoe jonk hulle was en dat hulle met lewendige ammenussie opereer. Dit is 'n konstante herinnering daaraan dat die konflik in die Midde Ooste nog glad nie opgelos is nie. Een van die inwoners het aan my vertel dat hulle af en toe bomme hoor ontplof.
Friday, September 11, 2009
So word die voedganger verkeer gereel
Soldate reguleer die voetganger verkeer by die grens tussen die Moslem en Joodse gedeelte met masjiengewere. Ek was verbaas om te sien hoe jonk hulle was en dat hulle met lewendige ammenussie opereer. Dit is 'n konstante herinnering daaraan dat die konflik in die Midde Ooste nog glad nie opgelos is nie. Een van die inwoners het aan my vertel dat hulle af en toe bomme hoor ontplof.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment