Saturday, September 12, 2009

Shabat




Vrydag Aand het ons Shabat maaltyd gevier. Dit was 'n sommer net lekker. Baie reken dat deur dit te doen val mense onder die wet. My opinie is dat dit ons reeds vrymaak van die wet en die fokus plaas op Jesus wanneer dit reg verstaan word. Ek dink dit is iets wat elke famile gereeld behoort te doen. Dit is die ideale geleentheid vir gesinshoofde om werklik leiding te neem. Moet egter nie net sommer wegspring en dit begin doen nie, laat ons toe om eers die regte fokus te kom verduidelik. Dit is 'n fees wat ons in die rus van die Here inlei aan die einde van elke week...

No comments:

Post a Comment